Kultuur

By Euphorbia CO Skool word leerders aangemoedig om aan soveel as moontlik kulturele aktiwiteite deel te neem. Aktiwiteite sluit onder andere die volgende in:

  • Koor
  • Slagorkes
  • Redenaars: Afrikaans en Engels
  • Revue
  • Talentaande
  • Kunstefeeste